121
Chief Rocka - Open Mic / Re: Open mic... Er1 invited
« on: March 05, 2009, 12:34:03 PM »
kleurling lirieke kommentaar oor Common.
Ek's bekommerd oor Common.
Common sense is weg.
eers 'n koel komkommer -
nou net plein kommon.
eers fluks met liriese bomme
woorde , kleurvol soos blomme.
nou issit dieselfde rympies van hommers.
universal gedagte beheer is sommer
net oor holle in rompe.
tewe in klompe
jy's ma net in rome
and doen soes die anne romans.
hoe hy hulle wil vas klou in pompe.
jissis jou skills is nou lomp.
de , hou vir die simpel tieners.
musiek uitgemaal uit masjiene.
jy was eers gesiene.
waar's die murg in jou bene?
ek het mense afgestry oor hoe die kennis van jou tong afgly.
nou moet ek maar my bekhou en stil bly.
as ek jou album sien loop ek maar verby.
jy was eers 'n hero van my.
stoot nou jou offering na die sy.
jy is maar net net soes all ie anne
met goud ommie tanne.
klein laaities wat voorgee hulle's manne
release weere concious album janne!
in other words.give me my pre - "universal mind control Common" back.
Ek's bekommerd oor Common.
Common sense is weg.
eers 'n koel komkommer -
nou net plein kommon.
eers fluks met liriese bomme
woorde , kleurvol soos blomme.
nou issit dieselfde rympies van hommers.
universal gedagte beheer is sommer
net oor holle in rompe.
tewe in klompe
jy's ma net in rome
and doen soes die anne romans.
hoe hy hulle wil vas klou in pompe.
jissis jou skills is nou lomp.
de , hou vir die simpel tieners.
musiek uitgemaal uit masjiene.
jy was eers gesiene.
waar's die murg in jou bene?
ek het mense afgestry oor hoe die kennis van jou tong afgly.
nou moet ek maar my bekhou en stil bly.
as ek jou album sien loop ek maar verby.
jy was eers 'n hero van my.
stoot nou jou offering na die sy.
jy is maar net net soes all ie anne
met goud ommie tanne.
klein laaities wat voorgee hulle's manne
release weere concious album janne!
in other words.give me my pre - "universal mind control Common" back.