Kamalie is in die Paarl 'n "alombekende vent"
Maar, witness in silence, die brah het nog allie tyd dit verkies dat min mense hom van hom moet weet (mense buite Paarl natuurlik) maar ek dink as Evolution Entertainment kla is met my album gaan hulle definitief vir Kamalie approach.